Select Page
Alle kursusse
Aanlyn kursus

Sosiale media wat verkoop

Inhoud met ’n doel, nie net plasings nie.

Beginner 1 h 45 min 4 lesse Prys op aanvraag

Beplan, skep en meet inhoud wat volgers in kliënte verander. Facebook, Instagram en LinkedIn, met ’n maandkalender wat jy dadelik kan gebruik.

Kurrikulum

  1. Kies jou platforms Gratis voorskou
  2. Die inhoudskalender
  3. Plasings wat werk
  4. Meet en verbeter
Kry jou prys

Waarheen stuur ons jou prys?

Jou besonderhede is veilig by ons en word nie gedeel nie.

WhatsApp ons074 250 7694